Halala Afrika - Johannes Kerkorrel
Toe die wêreld hier nog jong was
En die horison wyd en oop
Was dit groen hier in die halfrond
Suid van die ewenaar
En in die skemer as die son sak
En die beeste huis toe loop
Klink die roepstem van die vrouwe oor
Die heuvels van die land
Halala halala ewig is ons afrika
Halala halala ewig is ons afrika
Tula tula mtanami
Tula tula sanaboni
Tula tula mtanami
Ubab uzobuya sihlale naye
Ubab uzobuya sihlale sonke
Hmmm-hmmm
Toe kom die skepe uit die weste
Wit seile oor die see
Om te vra vir kos en water
En te bly vir so veel meer
En die land wat een tyd oop was
Die land het ons verruil
Vir die ghetto's van die
Stede is ons koperdraad gegee
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Kamnandi
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Tula tula mtanami
Tula tula sanaboni
Tula tula mtanami
Ubab uzobuya sihlale naye
Ubab uzobuya sihlale sonke
Hmmm-hmmm
Daar was rykdom in die maag
Van ons moeder afrika
Diamante en ook steenkool
Goud edel metaal
En die mense word die slawe hier
Want die mense word betaal
Om te tonnel in die aarde elke
Greintjie uit te haal
En die groot en oop grasvlaktes
Span dit toe met doringdraad
En van die olifant tot die gemsbok al
Die diere moes kom buig
Voor die mag van die grootwildjagter
Voor die mag van sy groot geweer
Totdat net die stilte oorbly
Totdat net die stilte heers
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Kamnandi
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Kamnandi
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Kamnandi
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Kamnandi
Halala halala halala halala
Sasiphila
Sasiphila
Kamnandi
Kamnandi
Halala halala halala
Mayibuye Afrika
Sasidjapolutjoloythina
Halala halala halala halala
Sasiphila
Sasiphila
Kamnandi
Kamnandi
Halala halala halala mayibuye Afrika