文章

Johan Scholtz-歌词

Bicycle Sonder 'n Slot - Ilse Roos/Johan Scholtz

Written by:Koos Kombuis

Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank

Alleen in die kaia van jeugtyd se groen

Onthou jy die dae van skoolbank en kerse

Die nagte met honde en goed om te doen

Ek bring vir jou blomme

Ek gee jou genot

Ek leen jou my bicycle sonder n slot

Ek weet dit is laat

En jou ma hulle slaap

Maar ek moes net vir jou sê

Ek het jou lief

Ek het jou lief soos die kaap

Saam het ons buite geklim in die somer

En fietsgery al op die soom van n droom

Wat is jy as jy groot is is die lewe net stroomop

Al ons vrae het gewapper soos vliëers aan n boom

Ek bring vir jou blomme

Ek gee jou genot

Ek leen jou my bicycle sonder n slot

Ek weet dit is laat

En jou ma hulle slaap

Maar ek moes net vir jou sê

Ek het jou lief

Ek het jou lief soos die kaap

Karin verstaan jy dat jare soos wyn

Kan oud word in kanne vol vriendskap en son

Weet jy dat net kinders liewe jesus kan liefhê

Maar dat kinder die wêreld al meer gaan verstom

Ek bring vir jou blomme

Ek gee jou genot

Ek leen jou my bicycle sonder n slot

Ek weet dit is laat

En jou ma hulle slaap

Maar ek moes net vir jou sê

Ek het jou lief

Ek het jou lief soos die kaap

Ek het jou lief soos die kaap

版权所有©四级英语单词   网站地图 陇ICP备2023000160号-4