文章

Errol Dyers-歌词

Liefdesraaisel - Coenie De Villiers/Errol Dyers

Vir jou sal ek lief bly het sy een nag gesweer

En dit werklik bedoel het sy later beweer

Ja ek kry die motor en sy kry die kind

Om die hofsaak te skik word die liefde weer blind weer blind

Beloftes ten spyt is ons só uitmekaar

Om elkeen die lewe weer alleen in te vaar

Om ondanks die letsels dalk weer te probeer

Want sommige lesse word selde geleer

Die liefde is meedoënloos

Dit maak jou stukkend maak jou broos

Al soek jy iewers dieper in

Dit bly steeds 'n raaisel hoe minaars bemin

Die onskuld se fleur is vir ewig verby

Die minnares in my bed het haar liefde bely

Ko's maak 'n baba het sy saggies gesê

En ek dink dit was toe wat ons albei wou hê

Wou hê

Maar later na twaalf na te veel Chardonnay

Was die oeroue drang vir die nag reeds verby

Haar asem se ritme reëlmatig en soet

Maar dis jou wat ek mis wat my snags so laat boet

Die liefde is meedoënloos

Dit maak jou stukkend dit maak jou broos

Al soek jy iewers dieper in

Dit bly steeds 'n raaisel hoe minaars bemin ya

Die liefde is meedoënloos

Dit maak jou stukkend dit maak jou broos a

Al soek jy iewers dieper in

Dit bly steeds 'n raaisel hoe minaars bemin oh oh

Minaars bemin

  • 《NaShow (나쑈)-歌词》

    환청 - 张才人 (장재인)/NaShow (나쑈) 词: Mafly/나쑈 曲:ZigZagNote 编曲:ZigZagNote 내 안에 숨은 것들이 말이야我内心中隐藏的东西날 참 많이 변하게 했잖아让我彻底改变...

  • 《제이환 (J-Hwan)-歌词》

    행복한 사람 - 기태영 (奇太映)/제이환 (J-Hwan) 词:Ki Taeyoung/Seo Yisung/Park Yoonsu/J-hwan 曲:Seo Yisung 기억이 내 기억이 또 사랑이 내 사랑이,记忆 我的记忆 爱情 我的爱情햇살 가득한 오후...

  • 《엔느-歌词》

    행복한 사람 (Inst.) - Mighty Mouth/엔느 너와 나 둘이서 함께라면你和我两个一起的话그것만으로도 충분해仅是那些也觉得充分랄랄랄랄라 아주 긴(긴) 기다림의 끝에在长期等待的尽头만난 잃어버렸던 설레임相...

  • 《이제훈 (李济勋)-歌词》

    행복을 주는 사람 - 한석규 (韩石圭)/이제훈 (李济勋) 내가 가는 길이 험하고 멀지라도即使我走的路艰难而遥远그대 함께 간다면 좋겠네如能有你相伴就好了우리 가는 길에 아침 햇살 비치면如果早晨的阳光映照着我们走的路행복하다고 말해 주겠네我会告诉你...

  • 《세신-歌词》

    팔도 유람 가세 (游览全国各地) - 장숙정 (张淑静)/세신팔도유람 둘이서 간다그대의 손을 잡고여행을 간다면어디든 못 떠나겠소당신이 원한다면무작정 가겠소비가 온대도눈이 온대도백두산도 한라산도땅끝까지라 해도돈 없어도 걸...

版权所有©四级英语单词   网站地图 陇ICP备2023000160号-4